Fenderbender
Race Dog
- Joined
- Oct 7, 2006
- Messages
- 4,071
- Reaction score
- 261
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Ek en my ou groot vriend " Mapsource" alias Pieter, het Saterdag oggend vertrek vanaf Robertson om aan te sliut by n paar WDs wat by Die Mond oorgeslaap het. Vanaf Montagu het ons Ouberg oorgery met n 4x4 roete. Anysberg natuurreservaat is van onder af aangepak en ons het aan die Westelike boonste hek uitgegaan. Hy het blykbaar baie wild gesien maar, aangesien ek 2de gery het , het ek net bokdrolle gesien. Die ou wat 1ste ry sien altyd die meeste wild. :mwink: