• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

1975 Honda Elsinore MT 250 for sale!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

spaartekkies

Pack Dog
Joined
Jul 19, 2010
Messages
88
Reaction score
0
Bike
Honda XR500
Hi Ouens!

Ek het 'n 1975 Honda Elsinore wat ek wil verkoop. Dit is 'n 250 2-stroke.

Die fiets is baie kompleet, en in n' lopende toestand, maar is vir iemand wat 'n restourasie projek soek. Die skerm op die uitlaatpyp is weg, en die agterlig wat daarop is, is nie oorspronklik nie. Flikkers, speedo, koplig ens. is nog alles daar.

Ek soek R6000 vir die fiets, en dit is nie regtig onderhandelbaar nie. Die fiets was op my naam, maar ek het dit intussen van die pad laat haal. Daar is dus geen agterstallige lisensiegeld. Voel vry om my te PM vir die VIN en dit te bevestig by die verkeers departement.

Indien iemand belangstel, PM my asb. dan kan ek vir jou 'n foto of twee SMS.
Indien iemand na die fiets wil kom kyk, dit is in die Kaap, in Parow omgewing.



 
Top