• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

1986 Suzuki DR600S met papiere *SOLD*

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

jacques10

Pack Dog
Joined
Jan 7, 2017
Messages
157
Reaction score
1
Location
Kempton Park
Bike
AJS (all models)
Nadat ek bietjie gekrap het op die DR blad kom ek af op die thread

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=191357.msg3541086#msg3541086

Ek is amper seker ek het die bike gekoop vandag uit n boedel. Die dame se man is oorlede so twee jaar terug en die fiets het onder n seil by die huis gestaan. Hy het so biejite roes op maar oorspronklik. Die sleutel is weg en ek het die slot uitgehaal om more n sleutel te laat maak as ek kan. Hy het n bietjie roes op en die silencer is gaar. Die carb is vol gel en moet gesdiens word. Hy het nou 14300kms op so dit maak sin met die boonste thread.Die papiere wys ook die bike kom van die Kaap af maar het nou n GP nr. Papiere is op datum.

Ek is eintlik opsoek na n KDX250sr met papiere maar kon nie die bike verby laat glip nie. So as iemand belangstel gee n prys en ons werk van daar af anders gaan hy maar staan by my.

0823116896 of ruil my vir n KDX250 SR met papiere



 

Attachments

  • IMG_20190708_172728_resized_20190708_102336331.jpg
    IMG_20190708_172728_resized_20190708_102336331.jpg
    493.5 KB · Views: 309
  • IMG_20190708_172735_resized_20190708_102337437.jpg
    IMG_20190708_172735_resized_20190708_102337437.jpg
    419.9 KB · Views: 308
  • IMG_20190708_172740_resized_20190708_102336751.jpg
    IMG_20190708_172740_resized_20190708_102336751.jpg
    395.2 KB · Views: 307
  • IMG_20190708_172749_resized_20190708_102337069.jpg
    IMG_20190708_172749_resized_20190708_102337069.jpg
    464.5 KB · Views: 305
Top