Nick BMW1200ADV
Pack Dog
Ek is opsoek na iets maar soek ook raad watter een is better. Daar is baie kawa200 op gomboom nou wat kawa suzie honda of noname vir n beginner maar moet darem waarde vir geld wees ook die pryse wissel van 5 tot 15. 2 Stroke of 4. Sal dit ook wil gebruik vir bietjie speel. Is daar raad.