2000 Aprilia Pegaso 650 problem

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

AAK

Race Dog
Joined
Feb 4, 2010
Messages
545
Reaction score
21
Location
Fraserburg, Northern Cape
Bike
KTM 990 Adventure
Halo ouens

Ek het probleem met my Pegaso(carburator model.) Toe ek bike vanoggend start wil dit nie oor 2000 rpm gaan. Ek het gedink dis 'n carburator verstopping of iets, tog nie.
Toe ek die voorlig aansit, toe is daar geen probleem en engine loop soos altyd. As ek weer die lig afswitch, dan wil dit weer nie oor 2000 rev. Ek het toe maar plaas toe gery met lig aan, paar keer getoets en probleem bly daar. Na die geskud op 40km grondpad, was alles weer reg.

Wat kan fout wees?? Dalk electric probleem?? Ek is bang die bike laat staan my tussen niks en nerens.

Dankie
 
Top