Bull Rider
Pack Dog
- Joined
- Nov 6, 2014
- Messages
- 54
- Reaction score
- 0
- Bike
- BMW R1200GS
Ek het 'n 2007 Honda CRF450R te koop vir R24000. Ek het ongelukkig nie foto's gepost nie. Ek weet nie hoe om dit te doen nie so as daar iemand is wat my kan help sal ek dit waardeeer.