2008 BMW F650GS Twin

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dewo

Pack Dog
Joined
Jun 9, 2013
Messages
76
Reaction score
0
Location
Centurion
Bike
Husqvarna (all models)
Goeie môre mense!
Na ek verlede jaar my F800GS verkoop het, het my gat dadelik weer begin brand vir 'n nuwe bike.

Ek het gister vir my 'n F650GS Twin gekoop, mar het 'n paar goed mis gekyk (sad face). Bike ry soos 'n droom en is vir my die regte hoogte waar net 'n bietjie meer as my tone die grond kon raak op die F800 GS. Die fiets het 29,000 km al gedoen en het FSH (nie by bmw nie).

So die grootste probleem wat ek raak gesien het vanoggend is daar is geen pypies wat hardloop van die oil cooler af nie. Ek weet die 800's sweet so bietjie, mar die een lyk my doen meer as normaal aan die linker kant van die engine. Weet enige iemand dalk as die uitwerking van die oil cooler/ heat exchanger so iets kan veroorsaak?

Enige hulp sal vrek baie wardeer word, ek is nie seker wat om nou te doen nie.
 

Attachments

  • img20140804_065330.jpg
    img20140804_065330.jpg
    135.8 KB · Views: 657
  • oilcooler.jpg
    oilcooler.jpg
    288.3 KB · Views: 661
Top