• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

2008 KTM 990 Adventure met baie ekstras - Withdrawn

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Probie

Race Dog
Joined
Dec 29, 2009
Messages
1,333
Reaction score
13
Location
Groot-Brak
Bike
AJS (all models)
Hi Julle

Ek moet ongelukkig hierdie add opsit om my fiets te verkoop. Ek wil nie maar mens moet seker maar die regte besluit maak. My rede vir verkoop is dat my seuntjie 'n maand terug gebore is, die finansies is bietjie taai en mamma gaan ook nie meer saam ry nie, wel nie vir die volgende 2 jaar nie. So ek gaan iets kleiner en goedkoper aanskaf.

2008 model (the higher one)
47 000km
Vol Diens by KTM Bloemfontein
Vurk seels en olie onlangs gedoen.
Nuwe briekskoene onlangs opgesit.
Headlight protector
Touring Screen
Steering damper
Handlebar raisers
Heated Grips
Crash Bars (paar skrapies maar watter KTM het dit nie)
Trax Panniers fitted (paar skrapies op die een maar net aan die onder kant en nie erg nie)
RaceTech exhausts
Protective plastics
Paar extra stickers gedoen by Red Line Graphics in Bloemfontein. Was net lus vir verandering
Geen harde valle of ongelukke nie.

Ek weet nie wat om meer te se nie so bel my eerder op 079 497 6622 of email by [email protected]

O ja die prys is R90 000 en sal nie sommer onderhandel nie want die retail op die fiets sonder die extras is R93 000.

Nuwe prys is nou R85 000.
 

Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    218.6 KB · Views: 2,197
  • image.jpg
    image.jpg
    191.3 KB · Views: 2,177
  • image.jpg
    image.jpg
    187.4 KB · Views: 2,183
  • image.jpg
    image.jpg
    151 KB · Views: 2,170
  • image.jpg
    image.jpg
    143.3 KB · Views: 2,159
  • image.jpg
    image.jpg
    176.4 KB · Views: 2,156
  • image.jpg
    image.jpg
    185.1 KB · Views: 2,129
  • image.jpg
    image.jpg
    181.6 KB · Views: 2,111
  • image.jpg
    image.jpg
    188.9 KB · Views: 2,092
Top