Droopy
Pack Dog
PRYS - R140 000 - 28 000km met vol diens rekord by handelaar
Premium Edition met ABS, heated grips, en elke ander ABC wat BMW kon uitdink.
BMW Topbox
Touratech Crash Bar Bags
Headlight Cover
Potentio Meter cover
Klein portable compressor
CTEK battery laaier
Ralley 2 Pro pak (baadtjie en broek)
PM my vir meer inligting. Ek sal ook enige realistiese aanbod oorweeg. Sal meer en beter foto's na die naweek oplaai.
Rede vir verkoop - het huis gekoop, dus is dit vir nou plig voor plesier.