Probie
Race Dog
SOLD
Hi Julle,
Die rede vir die verkoop is dat ons sopas 'n nuwe huis gekoop het en ons kinders word 4 en 7 hierdie jaar. Dit behoort alles te verduidelik.
Ek het die fiets laas jaar by Alfie Cox gekoop. Ek dink ek het 200km met hom afgele en 2 keer gediens in die tyd. Let wel dat 50km seker grondpad was en die res op die teer met een van my seuns agterop.
Ek het vir hom 'n Clark tank opgesit en als is gedoen deur oom Dougie hier in Bloemfontein (Vorige KTM handelaar). Hy het ook' n nuwe battery met ontvangs gekry.
Extras - kyk na die fotos, en ek het nog die oorspronklike tank en exhaust. Spaarsleutels ook beskikbaar.
Die fiets is ongelukkig nog by Wesbank gefinansier maar al die papiere en als is darem in orde vir die nuwe eienaar in daardie opsig.
Ek soek graag R45 000 vir die fiets want hy is verseker meer as dit werd.
Groete
Sam Marx
0794976622
[email protected]
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk