690 "Adventure" advies asb

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

waco-jaco

Pack Dog
Joined
Jul 20, 2011
Messages
104
Reaction score
0
Location
Sydney
Bike
KTM 690 Adventure
Hallo almal,

Ek kan n 2009 690 met die adventure kit kry vir R80 000, die fiets het 4000km op. Ek is nie seker waarvoor hulle gaan nie en wil net weet of dit n goeie prys is of nie?

Die verkoper se hy het R100 000 betaal  ???

Dankie
 
Top