790R owners how do you find the damper

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

171steve

Race Dog
Joined
Jun 18, 2015
Messages
1,366
Reaction score
2
Location
Freestate
Bike
KTM 990 Adventure
Hallo ouens so ek het n 790R gaan toets en nou maar deposito betaal op een.
Een veaag die stock damper het nie op standaard gevoel nie bike het bietjie van headshake gegad so op 170 op n grondpad en oor die algemen net nie so stabiel gevoel soos my 990 nie

Hoe vind julle die 790 met sy stock damper ?
Sal n scott beter wees of was ek maar net my 990 fewoond.
Dit kan moontlik tyres tyre pressure of selfs preload wees maar ek het nogal vevoel n beter damper kan n goeie ding wees

Ek hoor graag hoe julle wat reeds 790’s het dit vind
 
Top