wilddoc
Race Dog
Raad asb.
Bike het vir 1 maand gestaan. Met vol tenks. Op side stand. Gister gevat vir n spin. Maklik gestart maar toe ek stop ruik ek petrol. Lek toe lekker maar net as ek die bike na L laat leun. By huis gekom nog n bietjie gelek maar op gehou as bike afsit. Ek het nog nie kans gehad om dieper te kyk. Enige idees?
Dankie