Advies asseblief

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

AJL

Pack Dog
Joined
Aug 3, 2012
Messages
64
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
Naand manne,

Ek en 'n pel beplan 'n trippie einde Maart saam met ons Pa's (op XRs). Die roete is min of meer as volg:
Dag 1:  Smithfield - Jeffreys - Uniondale (R62)
Dag 2:  Uniondale - Knysna (R339) - Oudtshoorn - Calitzdorp - Gamkapoort Dam
Dag 3:  Gamkapoort Dam - Calitzdorp - Swartbergpas - Hel - Prins Albert - De Rust
Dag 4:  De Rust - Uniondale - Baviaans - Andrieskraal - Jeffreys.
Dag 5:  Jeffreys - Smithfield - Johannesburg (XR op trailer of ry met GS1200ADV...kan nog nie besluit nie).

Kan iemand my dalk sê wat oornag opsies by die Gamkapoort Dam is?
Wil ook weet of daar slaapplek naby is nadat jy op die R339 suid draai vanaf die R62 in in westelike rigting...probeer die paar kilos Uniondale toe en terug vermy.
Dankie.

 
Top