Aggresiewe Taxi Bestuurder pak Biker

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pavlovski

Race Dog
Joined
Aug 6, 2012
Messages
2,291
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1150GS
Hi Ouens

Gedink ek gee die Wilddog bikers 'n "heads-up" vir die wat in Malibongwe Dr (ou Hans Strijdom Drive) in Randburg travel.

Een van die manne wat gereeld saam ons ry het vir 'n taxi bestuurder gese hy moet kyk waar hy ry nadat hy hom (die biker) amper om gery het by een van die kruisings. By die volgende robot het die taxi dude voor hom ingetrek, uit gespring, hom van die bike af gestamp & begin bliksem. Die biker kon darem die aanval counter met 'n paar ordentelike boere houe...die bike gloves het die hou net soveel seerder gemaak.

Anyway...dis skokkend om so oproep te kry. My biker tjomma is darem okay & die bike het minimale skade. So wees maar op die uit kyk vir die taxi's in daardie area & ry maar verby/om hulle wanneer hulle een of ander stupid move pluk.
 
Top