GSBoland
Race Dog
Was n hardseer dag vir die bmw maar n leka oggend saam met die Wilddog ouens moes halfpad omdraai weens n gat monster wat my shocks laat bottom het en olie spuit wel danki Andy 660 volgede keer ry ek die hele roete saam :thumleft: