Another Great Overberg ride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,269
Reaction score
657
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
R-O-V-Rat get gereel en die ander het opgedaag
Die weer was fantasties en almal het lekker grondpad gery
So paar fotos geneem - die manne jaag so erg, dat daar amper nie kans was vir fotos nie

ROV01.jpg


ROV03.jpg


ROV04.jpg


ROV05.jpg


Die manne eet mooi in gelid

ROV06.jpg


ROV07.jpg


ROV08.jpg


ROV09.jpg


Sover ek weet was daar geen voorvalle nie, en niemand het geval nie - help my reg as ek verkeerd is

Nog so paar fotos

ROV15.jpg


ROV16.jpg


ROV18.jpg


ROV19.jpg


ROV20.jpg


Last but not least - Die Overberg bly maar mooi

ROV17-1.jpg
 
Top