Ek is dringend op soek na 'n Tappet cover gasget vir 'n Aprilia Caponord 1200 Rally 2015.
Ons wil gaan toer en die man moet saam gaan. Maak nie saak waar in die land nie. RSA se koerierdienste weet nog nie van Corona nie.