As mens voor begin…

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Geelkat

Race Dog
Joined
Jan 10, 2023
Messages
941
Reaction score
1,262
Location
Cape Town
Bike
Honda CRF 300L
Vanoggend besluit om ‘n draai te ry.
Ons kyk hoe werk die klein fietsie met bagasie.

Na ek amper van Bains Kloof af gewaai is was die res nogal rustig.

Sal dalk nog fotos post op ‘n stadium.

IMG_5300.jpeg
IMG_5305.jpeg
IMG_5311.jpeg
IMG_5314.jpeg
IMG_5337.jpeg
IMG_5343.jpeg
IMG_5344.jpeg
 
Top