Wip
Pack Dog
Hallo Honne
Ek het lank rond gesoek vir spotlights vir "Poon" aangesien die vorige eienaar dit afgesny het voor hy dit vir die bank terug gegee het.
Het toe uiteindelik 'n baie nice stel gekry by Midas vir R250.00 vir 2 !!!!
Dit is 55W elk en maak die pad baie mooi lig voor my.
Ek weet dit moet eintelik onder die "Poor-tech" bespreeking wees maar dit werk soos "Rich-tech"