Maya
Pack Dog
Great trip gedoen die naweek. Kaap-Suhterland-Prins Albert-Montagu-Kaap.
Het 2 x puntures opgetel, Anakee 2, agterband.
Beide kere het ek die gate geplug; veilig by huis aangekom.
Wat doen ek nou?
1. laat "gators" insit, of,
2. koop nuwe band?
Het 2 x puntures opgetel, Anakee 2, agterband.
Beide kere het ek die gate geplug; veilig by huis aangekom.
Wat doen ek nou?
1. laat "gators" insit, of,
2. koop nuwe band?