Bande se Groote

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dries Bike

Pack Dog
Joined
Jan 25, 2013
Messages
180
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
My vrou het n 650GS gehad bandgroote agter 130 voor 100 ,het hom ingeruilop n 700GS band groote agter 140 voor 110 ,om een of ander simple rede koop ek altyd n klomp bande saam met die fietse my vraag is kan ek n 130 en n 100 op die 700 sit?
 
Top