Beken-klou: kan ek vleis in Namibia in vat??

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RTFM

Pack Dog
Joined
Apr 4, 2010
Messages
356
Reaction score
165
Location
Nelspruit
Bike
Honda XRV 750 Africa Twin
Enigiemand met onlangse ervaring?? Miskien die logistieke koningin, @Chantal Burger ...

Ek ry oor 'n maand Namibie toe vir twee weke. - met 'n bakkie. Ek sê my vrou is te swaar vir die bike, sy sê dis die vrieskas en Oztent wat ek saamvat -
Verlede jaar Februarie kon ons nie vleis invat nie, agv bek-en-klouseer. Wat is die huidige situasie??

Alternatiewelik, wie weet van 'n slaghuis met lekker wors en vark rashers in die suide rond?? Erens tussen Ariamsvlei, Karasburg of Grunau..

Dankie by voorbaat
 
Top