Naand Honne,
Ek was vir lank een van die hoof-lurkers hier op die forum (glad nie trots daarop nie) eepwall:. Droom al lank van stof maak...... :ricky:
Nou uiteindelik my eie scooter gekry en kan hopelik meer aktief deelneem. Sien uit om met die 800gs manne te gesels...
Groetnis,