Biker down brooklyn / groenkloof

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Boerie

Race Dog
Joined
Aug 19, 2008
Messages
919
Reaction score
1
Location
Pretoria Moreleta Park
Bike
BMW R1150GS
My vrou se neef is dinsdag in super fiets ongeluk, hy het baie seer gekry. n Vrou het voor hom ingedraai en hy het haar op die linker agter deur gestamp. Reg voor little company of mary in brooklyn pretoria. Hy het haar baie hard gestamp haar corsa het 180 grade gespin. Ons weet nie wat die spoed was nie who knows, hy werk by sabs 200 meter v waar ongeluk was en hy was oppad uit op ete.
Francois het gebreekte blad been, gebreekte heup, gebreekte borsbeen, gebreekte rib, gebreekte hand, bloeding op die brein fog op die longe, ons het gedink hy is okay, hy het woensdag gepraat en geeet maar gister het hy nie geweet waar hy is nie en het in n diep slaap ingegaan. Dit is glo nog nie n koma nie maar hy reageer ook nie op medikasie wat hom moet wakker maak nie. hy le in icu by ZAR Hospitaal in Groenkloof/Mucleneuk.
Ons bid maar en hoop vir die beste.
 
Top