Blomme in Namakwaland

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 3, 2013
Messages
49
Reaction score
0
Location
kraaifontein
Bike
Kawasaki KLR 650
Hi almal. Ek was die naweek bietjie in Ceres en Tulbagh en moet se wat n heerlike naweek en watse mooi plek is dit nie. Sneeu het mooi op die berge gele en met die trugkoms Kaaptoe het ek die Bainskloof pas gery(fotos sal volg moet nog bietjie skaaf en op size kry). Dis hoekom ek die Kaap so lief het want dis so n mooi plek. Maar nou praat my KLR met my :biggrin: en se sy wil bietjie gaan blomme kyk in Namakwa land :ricky: ;) ;). Is daar enige wille honde daai kant vd wereld wat kan se wat en waar is die beste plek. Ja ek weet die blomme is "weather permitted"maar ek hoop maar die son skyn so bietjie die naweek. Wil kyk om vir Crowbar en Ironman.wp saam te nooi.


Baie dankie by voorbaat
 
Top