Bloukranspas......wees versigtig

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

skywalker

Pack Dog
Joined
Jul 1, 2012
Messages
168
Reaction score
0
Location
western Cape George
Bike
BMW F800GS
Sondag ry ek en my meisie in plett en stormsrivier se rigting,vir n rustige sightseeing trippie.Ek besluit om natures valley en die 'geslote' bloukranspas te ry,eerstens om die tolhek te mis en tweedens vir die scenery.
Ek weet nie hoeveel van julle al da deur is na hy gesluit iss nie ma dis sommer nonsens,da le op hoogstens 4 plekke klippe in die pad...en net aan die eenkant van die pad.Dit kan in my nederige opinie nie baie lank neem om daai pad wee oop te stel nie...

Maar

Terug by die punt

Ek cruise toe so in 3e rat af teen die pas,baie rustig teen compression,in die linker'baan' toe n groot toerfiets van voor om n blinde draai kom......center in my laan.Ek avoid hom net net want ek probeer mos ma altyd die 'what if' ingedagte hou....

Uit die groep van 8 fietse het ek close encounters met 4 gehad.......soveel so dat ek naderhand in eerste rat baie wyd om die draaie gery het...

Ek wil graag twee goed se:

Eerstens never assume,net omdat n pad gesluit is beteken dit nie dat daar nie verkeer van voor af kan kom nie(daar is anne mal hoeners,soos ons wat ook graag wil gaan kyk of die pad rerig toe is)

Tweedens:bly aan die linkerkant van die pad

Daar is genoeg plek vir almal op daai mooi stukkie pad!
 
Top