• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

BMW 1150R - Sold

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Probie

Race Dog
Joined
Dec 29, 2009
Messages
1,333
Reaction score
13
Location
Groot-Brak
Bike
AJS (all models)
Hi julle,

My swaer het my gevra om dit te adverteer vir sy skoonpa wat sy fiets wil verkoop.

2004
BMW 1150R
Fiets glo in baie goeie kondisie.
Geen spaar sleutel nie en geen boekie. Hy het dit so oorgekoop by iemand. Papiere wel in orde.

Die res kan julle op die fotos sien.

Hy soek glo R35000 maar glo hy sal onderhandelbaar wees.

Kontak asb die eienaar direk want ek weet niks van die fiets en het hom nog nooit self eers gesien nie.

Basie - on hold for a dog

Fiets is in Postmansburg.

411fba089868487edfa1622d5da4abb8.jpg
78c118bbc96fa81ef6343a63f7a35f88.jpg
c623ba4cc15fddc8aa67d8670c88e2b1.jpg
8d26daf5640f022013e9a7dded19d33b.jpg
cfffde57a8c9cdc489583e97ea72bed7.jpg
95aa9f41aeb7553cad0261a5a0345761.jpg


Sent from my SM-J110F using Tapatalk
 
Top