ekkie-pekkie
Pack Dog
Goeie dag almal, hoop als gaan goed met julle.
Ek het 'n BMW F800GS/650GS clear screen te koop.
Ek het geen idee hoeveel keer hy al gebruik is nie of hoe lank hy op die bike was nie. Die screen mag dalk 2 of 3 keer gewas gewees het voor hy vervang was met 'n hoër screen. Hy was op 'n 2009 F800GS gewees.
Prys R900
Prys by BMW vir 'n nuwe een is R3248
My nommer - 0769700594

Attachments
Last edited: