BMW "sealed" battery

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fiellie

Pack Dog
Joined
Feb 22, 2010
Messages
354
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
My “sealed” BMW battery op die 1150 besluit toe om na net 18 maande nie meer  te werk nie. Na ‘n goeie charge of ‘n trippie van so 200km – dan hou hy nog so vir 2 dae dan is hy pap flat.

EK besluit toe om die “sealed” battery oop te maak (breek). Onder die kamtige seel is daar die skroefkoppies net soos ‘n normale ongeseelde battery wat kan oopdraai.

Ek draai toe maar almal oop en sien daar is bykans geen water in die battery nie. Gooi nuwe water in, charge vir 12 ure en sedert 26/12/10 nog geen probleme nie.

My vrae is nou :
Wat is die doel om die battery as ‘n “sealed” battery te verkoop / bemark ?
Is wat ek gedoen het ‘n aanvaarde praktyk ?
Hoekom is die battery na net 18 maande moeg ?
Is dit die moeite/geld werd om weer ‘n BMW battery te koop of eerder ‘n generiese “knock off” ?
 
Top