BMW verhoog

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Espial

Pack Dog
Joined
Jan 20, 2010
Messages
123
Reaction score
0
Location
Louis Trichardt
Bike
BMW F650GS / Dakar
Ek het nou biki gesit en peel met 'n gedagte, en wil jul ouens en dames vra?
My 650 is biki laag vir my, die kniee kapkap langs die ore, en gedink ek wil die "shock onder losmaak en 'n tipe extention in sit?
Kan dit werk? Is daar nadele rondom die verandering?
 
Top