Goeie more
Dankie vir die geleentheid op die forum
Het al taamlik n paar honde ontmoet en hoor daagliks van die forum.
Sien uit daarna om saam te kuier en kilos op die klok te sit.
Dankie