Breede Bash - Saterdag oggend

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ronin

Pack Dog
Joined
May 12, 2009
Messages
176
Reaction score
0
Location
Cape Town(Durbanville)
Bike
BMW G650 X-challenge
Yes,

Dis nou my eerste keer wat ek gaan na so ding en wil nie alleen deur ry nie. Weetie of ek die reelings gemis het nie, maar is daar paar mense wat saterdag oggend deur ry vanaf durbanville/bellville se kant af. Ek ken nie die pad nie en as 'n ou so bietjie grond kan inkry voor jy daar uitkom sal dit nogal lekker wees.

So as daar groepe is wat klaar reeling getref het, kan ek sommer net inval. Anders reel ons iets aan die kant.

Veilig ry, sien almal daar  :thumleft:
 
Top