BlomC
Race Dog
Hi Julle.
Ek wonder, is die kanaalpad vanaf Harties deur Brits, al die pad tot daar bo naby Beestekraal veilig?...Of span die mense draad oor die pad om die motorfietse weg te hou, of gooi hulle klippe of sulke goed? Ek sien die pad kronkel heeltyd deur al die plase...wonder sommer net of van die boere daarlangs nie gatvol word vir die motorfietse en hulle probeer skade maak nie.
Ek en vrou gaan dit Sondag ry