Het die kamera gekoop, maar nog nooit gebruik nie, dit is 'n BulletHD Wearable Sport Camcoder, 12.0 Maga Pixels Camera Action HD - 720p Waterproof. Dit staan op die boekie wat saam met die kamers gekom het. Alle toebehore is by die kamera. Wil my voorkom my foto neemery is net so verdag soos my bike ryery deesdae. :eek7:
Dan het ek nog 'n paar handle bar risers vir 'n BMW 800GS
En 'n Zeus helmet wat ek ook nie meer nut voor het nie, dit is 'n medium (M) en so goed soos nuut.
Nou vir die pryse:
BulletHD R900.00
Bar risers R100.00
Helmet R200.00
Foto's volg