CANOLA RUN CALEDON 19 SEPTEMBER 2015 UPDATE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Tienie

Race Dog
Joined
Apr 15, 2008
Messages
1,067
Reaction score
1
Location
Caledon
Bike
KTM 990 Adventure
Die jaarlikse Canola Run se datum is vas: 19 September 2015!

Kom ons kyk of ons die event vanjaar weer so 'n great sukses kan maak. Teken solank die datum aan.

Verdere besonderhede volg spoedig. Sien jou op Caledon.

Kontakbesonderhede: [email protected] of 0834688174

Raait, hier volg die reëlings van die dag:

- Registrasie vind plaas op die "gewone" plek, nl die parkeerarea van die Moederkerk (reg in die middel van Caledon)

- Tyd van registrasie vanaf 7h30 tot 8h30

- Koste R150 per ryer en R50 per pillion

- Lengte van roete ongeveer 120 km (diegene wat addionele brandstof moet saamneem, kan dit op backup bakkies laai). Roete is pillion-vriendelik maar daar gaan opsionele uitdagings wees vir die meer ervare ryers

- "Nat" gat of twee om jou dors te les. Bring ekstra geld saam

- Pryse te wen

- Heerlike middagete word gratis voorsien aan elke ryer en passasier wat geregistreer het
 
Top