Canola Run

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fenderbender

Race Dog
Joined
Oct 7, 2006
Messages
4,071
Reaction score
261
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ja dis 2 jaar wat dit nie kon gebeur nie . EN hier kom dit terug met n bang . Wat n lekker ervaring om so tussen die Canola en graanlande te kan ry . Bietjie stof , maar ons ry mos Stofscooters . Tienie , ek hou van julle idee van die 30km loops wat almal by dieselfde punt begin en eindig . Ekt dit so geniet , het nie eers een foto geneem .

Dankie weereens vir n lekker roete . Hoop almal is veilig tuis en gaan more scooters was
 
Last edited:
Top