Country Trax

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sandban(g)k

Race Dog
Joined
Aug 10, 2010
Messages
4,559
Reaction score
2,126
Location
Bultfontein
Bike
BMW R1200GS
Ek het gister vir die hoeveelste keer elke sent teruggekry wat ek spandeer het by Country Trax!!

My 800 was my eerste fiets, dalk so effens in die diepkant in, maar te danke aan die opleiding wat ek gekry het by Country Trax kon ek gister weer my fiets gebruik waarvoor hy gebou is: Om hom te geniet!

My naam is nie Sandbangk oor my liefde vir koffie nie... :biggrin:

Ek kon gister weer elke liewe skill wat ek aangeleer het gebruik om my fiets te geniet...op regte Bultfontein wenakkers!!  Sand is dam lekker! :mwink:

Toe ek my fiets kry kon ek myself nie indink watse sielkundige afwykings n mens moet he om dit te geniet as die fiets onder jou rnddans nie, ek kon nie verstaan hoe enige iemand dit kan geniet om nie in sy "comfort zone" te wees nie!  Ek was op die punt om my fiets te verkoop, en as ek nou moet terugdink, kan ek nie anders as om vir Stefan en die ander mense by Country Trax n high 5 te gee en te bedank vir al die lekker wat ek nou kan he agv hulle!
 
Top