Dagsê Wilde Honde

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 15, 2011
Messages
3
Reaction score
0
Bike
Yamaha Super Tenere
Woon in bosvarkwereld naby Magoebaskloof en na 31 jaar besluit om my ou plaas XT 550 op light duty te sit en te upgrade na XT 660 Z en bietjie wyer wereld te verken.  Dankie vir gr8 Site! 
 
Top