Hallo julle. 'n Kollega van my wil sy 650 Dakar verkoop. Ek adverteer dit namens hom.
As gevolg van sy werk kan hy nie meer ry nie. Hierdie fiets is nog baie netjies en het baie ekstras wat saam met die motorfiets gaan.
Vir enige verdere besonderhede kontak hom gerus.
Deo Beets - 071 868 0628 (Grabouw omgewing)