Dakar noise

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

HansS

Pack Dog
Joined
Nov 26, 2010
Messages
86
Reaction score
0
Location
Krugersdorp
Bike
BMW F800GS
More almal,
Het so 'n jaar terug my Dakar aan iemand by die werk verkoop.Vandag vra die ou my wat se ticking noise kom van die instrument panel se kant af as hy die bike afsluit?Het dit lank self gehoor toe ek die fiets gehad het maar nie probleme daarmee gehad nie.
Was toe nog nie 'n "member of the pack"nie.
Hy ry min en as hy ry is dit 8km werk toe,wat 1week 'n maand is miskien,nou is sy battery pap en hy wonder of dit nie tick tick noise is.
Wat se raad het julle?
 
Top