Da's ekke ook nou hier!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

laeveller

Puppy
Joined
Aug 6, 2013
Messages
20
Reaction score
0
Location
Malalane
Bike
BMW R1200GS
More.
Na amper 5 jaar se rondcruising op my Virago 750, het my goeie vrind my omgepraat om ook in die dual wereld in te kom.......en ek is nog nie een oomblik spyt nie. Ek het sy R1200GS gekoop, (moet nog betaal..(baie goeie pel)) en ek en mama het sommer dadelik op vakansie gegaan met die bike.......sal NOOIT weer anders gaan vakansie hou nie!!!
 
Top