TIMBAMAN
Pack Dog
Hello to all
I'm new here but not new to adventure riding although I'm definately not a master at that either!
ek bly in die mpumalanga berge, ek het n' sagte plek vir BM GS'e en my grootste twee wiel begeerlikheid is om n' HP 2 te kry sonder om van BIGBERTHA (GSA) afstand te doen maar helaas teen die spoed waarteen my kahoenas krimp soos die jare aanstap sal ek dalk nie die eishpee kan geniet die dag as hom wel kan bekom nie!
BTW eks klaar verslaaf aan die forum
Cheers!