De Wildt?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hellikipotter

Pack Dog
Joined
Jun 4, 2013
Messages
113
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
Puch (all models)
Hoezit!

Ek wil bietjie hoor by die ouens wat al by De Wildt gaan ry het of dit te rof of net lekke gaan wees. Ek dink daar aan om by De Wildt te gaan ry met my CRF450R (ek weet dis nie die ideale fiets nie maar dis wat ek het). Ek sal myself maar nog klassifiseer as 'n beginner. Ek het die fiets twee jaar terug gekry en net nog so vier keer gaan ry (meestal flat track stuff) weens verskei redes, voor dit was dit maar net hier en daar wat ek met 'n XR250 gery het.

Dink julle ek sal kan survive?  ???
 
Top