Die groot bikes se GATTE.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Footpeg se PA

Pack Dog
Joined
Sep 17, 2011
Messages
231
Reaction score
0
Location
Gouritsmond
Bike
BMW R1150GS Adventure
Ek is al lankal lus vir n trippie op my klein bikie, en vandag het ek en Footpeg se Broer besluit om die groot bikes in die garage te los en met die kleintjies te ry. Dit is nou n 1994 XT 350 en n  1981 175 plaasfiets wat so n tyd terug n facelift gehad het.
Ons ry eers op die grondpad Stilbaai toe, eet roosterkoek en koeksusters by ChrisL en toe al langs die rivier af om by die Soutpan pad uit te kom.
 

Attachments

  • TEMP_002.jpg
    TEMP_002.jpg
    61.4 KB · Views: 620
  • TEMP_003.jpg
    TEMP_003.jpg
    76.6 KB · Views: 614
  • TEMP_004.jpg
    TEMP_004.jpg
    71.9 KB · Views: 606
  • TEMP_005.jpg
    TEMP_005.jpg
    63.3 KB · Views: 608
  • TEMP_006.jpg
    TEMP_006.jpg
    59.7 KB · Views: 607
  • TEMP_007.jpg
    TEMP_007.jpg
    69.5 KB · Views: 603
  • TEMP_008.jpg
    TEMP_008.jpg
    67 KB · Views: 605
  • TEMP_009.jpg
    TEMP_009.jpg
    82.7 KB · Views: 605
  • TEMP_010.jpg
    TEMP_010.jpg
    97.7 KB · Views: 608
  • TEMP_001.jpg
    TEMP_001.jpg
    73 KB · Views: 618
Top