Die Kaap Is Dalk Hollands ..... Mosselbaai, Portugees!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dusty Rusty

Grey Hound
Joined
Sep 20, 2010
Messages
5,807
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
Honda XR250 Tornado
“Jy’s op vakansie! Relax! raas ek met myself. 

Maar dis moeilik, want die CBS karretjie voor my ry ‘n bedeeste 54 km per uur.  Die ongeduld kriewel  in my om die motor verby te steek op die regterkantste sperstreep.  Dit sal egter nie veel help nie want voor die karretjie is daar ‘n bakkie, en voor die bakkie nog ‘n paar motors …. en hulle almal ry omtrend onder 60!

So kruie ek verby Langeberg Inkopiesentrum, verby Dias strand, af by Bland Straat, hawe se kant toe.
 

Attachments

  • tigger by hawe.jpg
    tigger by hawe.jpg
    180 KB · Views: 448
Top