byeboer
Puppy
Dagse mense!
Ek is nuut op hierdie forum - bly om dit te ontdek! Ek ry al 9 jaar enduro (KDX200 & KX250R) en dual (GS 650 Dakar), maar meestal op my eie.
Is daar so dan en wan ouens wat gaan saamry in die PTA-Oos area?
My ou DR600S is te koop, noudat ons besig is om te gesels: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=24116.0
Cheers,
Wim