MARCAL
Pack Dog
Ek wil net hoor by die manne wat die bikes ken, n vriend wil sy swart 2009 Dr 650SE verkoop met 10500km op die klok.
Die bike is spotless met n top box. Hoeveel kan n mens vir die bike vra.
Die bike is spotless met n top box. Hoeveel kan n mens vir die bike vra.