Durbanville - Aurora - Saterdag 18 Feb.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Walletjies

Pack Dog
Joined
Jun 22, 2011
Messages
108
Reaction score
0
Bike
Yamaha Super Tenere
Ek moet vir die werk iets in Aurora gaan kyk en wil sommer 'n uitstappie met die vrou soontoe maak Saterdag.  Na Aurora 'n lekker ete in Velddrift en dan terug huistoe. 
Aangeheg is die roete, ek is onseker oor die pad terug net voor Darling, het iemand dit al gery.

Dan, is daar iemand wat lus is vir saamry!




 

Attachments

  • Aurora.gdb
    33.4 KB · Views: 13
Top