andrehorn
Pack Dog
- Joined
- Mar 22, 2010
- Messages
- 151
- Reaction score
- 0
- Location
- Centurion - Gauteng
- Bike
- KTM 950 Adventure
More Manne - Ek soek help!!! my KTM 1190 wil nie start nie! ek is tans met vakansie in Sedgefield en vanoggend 5:30 toe ons "Prince Albert, Swartberg en die Hel" passe wou gaan ry wil die bike nie start nie. Die Fiets het gister nog gestart ??? ??? ??? ???
Info:
KTM 1190 R
2014
4500KM
12.2 Volt
Dit het ge klink as of die battery pap was, maar ek het die battery nou gecharge en die voltage is nou reg.
Ek het ook 'n ander battery in gesit en nog steed niks nie
Is daar miskien iemand wat KTM's ken wat bietjie advies kan gee - ek het 'n trailer hier so ek kan die fiets na iemand toe bring.
ek is nog net hier tot die 6de toe en wil graag die HEL gaan ry.
Groete
Andre
0824432401